8 Toe het hy die man van Israel tot in die tent gevolg en hulle albei deurboor, die man van Israel en die vrou, deur haar geslagsdele. Dit het die plaag onder die Israeliete laat ophou.+
15 Die naam van die Midianitiese vrou wat doodgemaak is, was Kosbi, die dogter van Sur.+ Hy was ’n leier van die familiegroepe van ’n vaderhuis in Miʹdian.+