Deuteronomium 1:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Josua, die seun van Nun, wat voor jou staan,+ is die een wat in die land sal ingaan.+ Versterk hom,*+ want hy sal sorg dat Israel die land erf.”) Deuteronomium 3:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Stel Josua+ aan en moedig hom aan en versterk hom, want hy is die een wat voor hierdie volk sal deurtrek,+ en hy sal sorg dat hulle die land erf wat jy sal sien.’
38 Josua, die seun van Nun, wat voor jou staan,+ is die een wat in die land sal ingaan.+ Versterk hom,*+ want hy sal sorg dat Israel die land erf.”)
28 Stel Josua+ aan en moedig hom aan en versterk hom, want hy is die een wat voor hierdie volk sal deurtrek,+ en hy sal sorg dat hulle die land erf wat jy sal sien.’