1 Samuel 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ter wille van sy groot naam+ sal Jehovah sy volk nie verlaat nie,+ want Jehovah het self besluit dat julle sy volk sou word.+ Esegiël 20:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek het ter wille van my naam opgetree sodat dit nie ontheilig sou word voor die nasies wat gesien het hoe ek hulle* uitgelei het nie.+
22 Ter wille van sy groot naam+ sal Jehovah sy volk nie verlaat nie,+ want Jehovah het self besluit dat julle sy volk sou word.+
14 Ek het ter wille van my naam opgetree sodat dit nie ontheilig sou word voor die nasies wat gesien het hoe ek hulle* uitgelei het nie.+