Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle sal graan dors totdat julle druiwe-oes begin, en julle sal druiwe oes totdat die saaityd begin. En julle sal genoeg brood hê om te eet, en julle sal in veiligheid in julle land woon.+

  • Psalm 65:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 U sorg vir die aarde,

      en u maak dit baie vrugbaar en ryk.*+

      Die stroom wat van God kom, is vol water.

      U voorsien graan vir hulle,+

      want dit is hoe u die aarde voorberei het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel