Jesaja 44:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Dít is wat Jehovah sê,jou Maker en die Een wat jou gevorm het,+wat jou van geboorte af gehelp het: ‘Moenie bang wees nie, my kneg Jakob,+en jy, Jesuʹrun,*+ wat ek uitgekies het.
2 Dít is wat Jehovah sê,jou Maker en die Een wat jou gevorm het,+wat jou van geboorte af gehelp het: ‘Moenie bang wees nie, my kneg Jakob,+en jy, Jesuʹrun,*+ wat ek uitgekies het.