36 Van Aʹroër af,+ wat aan die rand van die Arnon-vallei* is (insluitende die stad wat in die vallei is), tot by Giʹlead, was daar geen stad wat vir ons te sterk was nie. Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgegee.+
12 Ons het toe die land in besit geneem van Aʹroër+ af, wat by die Arnon-vallei* is, en die helfte van die bergstreek van Giʹlead, en ek het die stede aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.+