-
Jeremia 12:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 “En as hulle seker maak dat hulle die weë van my volk leer en dat hulle by my naam sweer en sê: ‘So waar as wat Jehovah lewe!’ net soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer, sal hulle dan onder my volk opgebou word.
-