Deuteronomium 31:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jehovah julle God trek voor julle deur, en hy sal hierdie nasies voor julle vernietig, en julle sal hulle verdryf.+ Josua sal voor julle deurtrek en julle lei,+ net soos Jehovah gesê het.
3 Jehovah julle God trek voor julle deur, en hy sal hierdie nasies voor julle vernietig, en julle sal hulle verdryf.+ Josua sal voor julle deurtrek en julle lei,+ net soos Jehovah gesê het.