Numeri 13:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jehovah het toe vir Moses gesê: 2 “Stuur manne uit om Kanaän te verken, die land wat ek aan die Israeliete gee. Julle moet een man van elke stam uitstuur, elkeen ’n hoofman+ onder hulle.”+
13 Jehovah het toe vir Moses gesê: 2 “Stuur manne uit om Kanaän te verken, die land wat ek aan die Israeliete gee. Julle moet een man van elke stam uitstuur, elkeen ’n hoofman+ onder hulle.”+