Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Jehovah julle God sal voor julle uit gaan en sal vir julle veg,+ net soos hy in Egipte voor julle oë gedoen het.+

  • Deuteronomium 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 want Jehovah julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg en julle te red.’+

  • Deuteronomium 31:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jehovah julle God trek voor julle deur, en hy sal hierdie nasies voor julle vernietig, en julle sal hulle verdryf.+ Josua sal voor julle deurtrek en julle lei,+ net soos Jehovah gesê het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel