31 Daarna het Moses na Jehovah toe teruggekeer en gesê: “Hierdie volk het ’n baie groot sonde gepleeg! Hulle het vir hulle ’n god van goud gemaak!+ 32 As u wil, vergewe asseblief hulle sonde.+ Maar as u nie wil nie, wis my dan asseblief uit u boek uit wat u geskryf het.”+