22 Hulle het in die Negeb ingegaan en by Heʹbron+ gekom, waar Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ die Enakiete,+ gewoon het. Terloops, Heʹbron is sewe jaar voor Soan van Egipte gebou.
21 In daardie tyd het Josua die Enakiete+ uitgeroei in die bergstreek, in Heʹbron, Debir, Anab en die hele bergstreek van Juda en die hele bergstreek van Israel. Josua het hulle en hulle stede vernietig.+