24 Toe het julle gesê: ‘Jehovah ons God het ons sy heerlikheid en sy grootheid gewys, en ons het sy stem uit die vuur+ gehoor. Vandag het ons gesien dat die mens kan bly lewe nadat God met hom gepraat het.+
26 Ek het smeekgebede tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk vernietig nie. Hulle is u persoonlike besitting,*+ wat u deur u grootheid verlos het en met ’n magtige hand uit Egipte uitgelei het.+