-
Eksodus 21:5, 6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Maar as die slaaf uitdruklik sê: ‘Ek het my meester, my vrou en my seuns lief, en ek wil nie vrygelaat word nie,’+ 6 moet sy meester hom voor die ware God bring. Hy moet hom dan tot by die deur of die deurpos bring, en sy meester moet ’n els neem en dit deur sy oor steek, en hy sal vir die res van sy lewe sy slaaf wees.
-