Eksodus 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “‘Hulle moet die vleis op hierdie nag eet.+ Hulle moet dit oor die vuur braai en dit saam met ongesuurde brood+ en bitter kruie+ eet. 2 Kronieke 35:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle het die Pasga-offers soos gewoonlik oor die vuur gaargemaak.*+ En hulle het die heilige offers in potte en panne gaargemaak, en daarna het hulle dit so gou as moontlik na die res van die volk geneem.
8 “‘Hulle moet die vleis op hierdie nag eet.+ Hulle moet dit oor die vuur braai en dit saam met ongesuurde brood+ en bitter kruie+ eet.
13 Hulle het die Pasga-offers soos gewoonlik oor die vuur gaargemaak.*+ En hulle het die heilige offers in potte en panne gaargemaak, en daarna het hulle dit so gou as moontlik na die res van die volk geneem.