Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:12-15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “As julle hoor dat daar in een van julle stede, wat Jehovah julle God aan julle gee om in te woon, gesê word: 13 ‘Slegte mense het onder julle opgestaan om die inwoners van hulle stad te verlei deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien,” gode wat julle nie geken het nie,’ 14 dan moet julle die saak goed ondersoek en deeglik navraag doen.+ En as dit bevestig is dat hierdie afskuwelike ding wel onder julle volk gedoen is, 15 moet julle die inwoners van daardie stad vir seker met die swaard doodmaak.+ Vernietig dit en alles daarin,+ insluitende die vee, met die swaard.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel