Johannes 12:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Want ek het nie uit my eie gepraat nie, maar die Vader wat my gestuur het, het vir my ’n opdrag gegee oor wat om te sê en wat om te verkondig.+ Hebreërs 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Maar nou, aan die einde van hierdie dae, het hy met ons gepraat deur middel van ’n Seun,+ wat hy as erfgenaam van alles aangestel het+ en deur wie hy die dinge in die hemel en die dinge op die aarde gemaak het.*+
49 Want ek het nie uit my eie gepraat nie, maar die Vader wat my gestuur het, het vir my ’n opdrag gegee oor wat om te sê en wat om te verkondig.+
2 Maar nou, aan die einde van hierdie dae, het hy met ons gepraat deur middel van ’n Seun,+ wat hy as erfgenaam van alles aangestel het+ en deur wie hy die dinge in die hemel en die dinge op die aarde gemaak het.*+