11 Want koning Og van Basan was die laaste van die Refaïete. Sy lykbaar* was van yster* gemaak, en dit is nog steeds in Rabba van die Ammoniete. Dit is nege el* lank en vier el breed, volgens die standaard-el.
6 Oorlog het weer uitgebreek in Gat,+ waar daar ’n man was wat buitengewoon groot was,+ met 6 vingers aan elke hand en 6 tone aan elke voet, altesaam 24. Hy was ook ’n nakomeling van die Refaïete.+