Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 26:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek

      om die inwoners van die land te straf vir hulle oortreding,

      en die land se bloedskuld sal aan die lig kom,

      en dié wat daarin doodgemaak is, sal nie langer weggesteek word nie.”

  • Jeremia 26:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar julle moet vir seker weet dat julle onskuldige bloed oor julle en oor hierdie stad en oor die inwoners daarvan sal bring as julle my doodmaak, want Jehovah het my wel na julle toe gestuur om al hierdie woorde in julle teenwoordigheid te sê.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel