Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het die Moabiete+ verslaan en hulle in ’n ry op die grond laat lê. Hy het die ry met ’n tou gemeet om twee-derdes van hulle dood te maak en ’n derde van hulle te laat lewe.+ En die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+

  • 2 Samuel 12:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Hy het die mense van die stad gevange geneem, en hy het hulle klippe laat saag en hulle met skerp ystergereedskap en ysterbyle laat werk en hulle stene laat maak. Dit is wat hy met al die stede van die Ammoniete gedoen het. Uiteindelik het Dawid en al die soldate na Jerusalem teruggekeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel