Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 21:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dawid het geantwoord: “Net soos vorige kere toe ons gaan oorlog voer het, het ons beslis nie by vrouens geslaap nie.+ As die jong manne vir gewone opdragte heilig gebly het, hoeveel te meer moet hulle vandag heilig wees!”

  • 2 Samuel 11:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Uriʹa het vir Dawid gesê: “Die Ark+ en Israel en Juda woon in tente, en die kamp van my heer Joab en die knegte van my heer is in die oop veld. Hoe kan ek dan huis toe gaan om te eet en te drink en by my vrou te slaap?+ So waar as wat u lewe, ek sal dit nie doen nie!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel