Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 12:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die een was koning Sihon+ van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het en wat regeer het oor Aʹroër,+ aan die rand van die Arnon-vallei,*+ en oor die gebied van die middel van die vallei af tot by die Jabbok-vallei* en oor die helfte van Giʹlead. (Die Jabbok-stroom was die grens van die Ammoniete.) 3 Hy het ook regeer oor die Aʹraba tot by die Kinneʹret-see*+ in die ooste en tot by die See van die Aʹraba, die Soutsee,* aan die oostekant in die rigting van Bet-Jeʹsimot, en tot in die suide onder die hange van Pisga.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel