Eksodus 22:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, sleg behandel of onderdruk nie,+ want julle was uitlanders in Egipte.+ 22 “Jy mag nie ’n weduwee of ’n weeskind* sleg behandel nie.+
21 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, sleg behandel of onderdruk nie,+ want julle was uitlanders in Egipte.+ 22 “Jy mag nie ’n weduwee of ’n weeskind* sleg behandel nie.+