Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Julle moet regters+ en beamptes aanstel vir elke stam in al die stede* wat Jehovah julle God aan julle gee, en hulle moet die volk met regverdigheid oordeel.

  • Deuteronomium 17:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “As ’n saak in een van julle stede na julle toe gebring word wat vir julle te moeilik is om oor te besluit, of dit nou te doen het met iemand wat doodgemaak is*+ of ’n wettige eis of ’n gewelddaad of enigiets anders waaroor daar ’n geskil is, dan moet julle na die plek gaan wat Jehovah julle God uitkies.+ 9 Gaan na die Levitiese priesters en na die regter+ wat in daardie dae dien en stel julle saak aan hulle, en hulle sal die besluit aan julle bekend maak.+

  • Deuteronomium 19:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 As ’n getuie met slegte bedoelings teen ’n man getuig en hom van die een of ander oortreding aankla,+ 17 moet die twee manne wat by die saak betrokke is, voor Jehovah verskyn, en voor die priesters en die regters wat in daardie dae sal dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel