Deuteronomium 11:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring wat julle in besit gaan neem, moet julle die seën op die berg Geriʹsim uitspreek,* en die vloek op die berg Ebal.+
29 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring wat julle in besit gaan neem, moet julle die seën op die berg Geriʹsim uitspreek,* en die vloek op die berg Ebal.+