Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 8:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Die hele Israel, hulle ouermanne, die beamptes en hulle regters het aan albei kante van die Ark gestaan, voor die Levitiese priesters wat die ark van die verbond van Jehovah gedra het. Die uitlanders sowel as die gebore Israeliete was daar.+ Die een helfte van hulle het voor die berg Geriʹsim gestaan, en die ander helfte voor die berg Ebal+ (net soos Moses die kneg van Jehovah voorheen beveel het),+ sodat die volk Israel geseën kon word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel