Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Amos 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Omdat julle landhuur* van die arme eis

      en sy graan as skatting* neem,+

      sal julle nie bly woon in die huise wat julle van gekapte klip gebou het nie+

      en sal julle ook nie die wyn drink van die goeie wingerde wat julle geplant het nie.+

  • Miga 6:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jy sal saad saai, maar jy sal nie oes nie.

      Jy sal olywe trap, maar jy sal nie die olie gebruik nie.

      En jy sal nuwe wyn maak, maar jy sal geen wyn drink nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel