-
Deuteronomium 11:26-28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 “Kyk, ek gee julle vandag die keuse tussen ’n seën en ’n vloek:+ 27 die seën as julle die gebooie van Jehovah julle God gehoorsaam wat ek julle vandag beveel,+ 28 en die vloek as julle nie die gebooie van Jehovah julle God gehoorsaam nie+ en wegdraai van die weg wat ek julle vandag beveel om te volg en julle agter ander gode aanloop wat julle nie geken het nie.
-