22 ‘Net die goud, die silwer, die koper, die yster, die tin en die lood, 23 alles wat vuurbestand is, moet julle deur die vuur laat gaan, en dit sal rein wees. Maar dit moet ook met die reinigingswater gewas word.+ Alles wat nie vuurbestand is nie, moet julle met die water was.