2 Daarom het hy baie bang geword,+ want Giʹbeon was ’n groot stad, soos een van die koninklike stede. Dit was groter as Ai,+ en al die manne van die stad was vegters.
19 Daar was nie ’n enkele stad wat vrede gemaak het met die Israeliete nie, behalwe die Hewiete wat in Giʹbeon gewoon het.+ Hulle het al die ander stede met geweld oorgeneem.+