-
Josua 9:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Toe het hulle ’n plan uitgedink en padkos in ou sakke gesit, en hulle het dit sowel as ou, gebarste wynsakke wat toegewerk is, op hulle donkies gelaai.
-