1 Konings 8:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hou asseblief dag en nag ’n wakende oog oor hierdie huis waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees,’+ en luister na die gebed wat u kneg in die rigting van hierdie plek bid.+ 2 Kronieke 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar ek het Jerusalem gekies+ sodat my naam daar geëer sal word, en ek het Dawid gekies om oor my volk Israel te wees.’+
29 Hou asseblief dag en nag ’n wakende oog oor hierdie huis waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees,’+ en luister na die gebed wat u kneg in die rigting van hierdie plek bid.+
6 Maar ek het Jerusalem gekies+ sodat my naam daar geëer sal word, en ek het Dawid gekies om oor my volk Israel te wees.’+