48 Laastens het hulle van die Abaʹrim-berge af weggetrek en op die woestynvlaktes van Moab by die Jordaanrivier oorkant Jeʹrigo kamp opgeslaan.+ 49 Hulle het kamp opgeslaan langs die Jordaanrivier, van Bet-Jeʹsimot af tot by Abel-Sittim,+ op die woestynvlaktes van Moab.