Genesis 48:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jou twee seuns wat in Egipte vir jou gebore is voordat ek hier by jou in Egipte gekom het, is myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word, net soos Ruben en Siʹmeon myne is.+ 1 Kronieke 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Juda+ was beter as sy broers, en die een wat die leier+ sou wees, was een van sy nakomelinge, maar die eersgeboortereg het aan Josef behoort.
5 Jou twee seuns wat in Egipte vir jou gebore is voordat ek hier by jou in Egipte gekom het, is myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word, net soos Ruben en Siʹmeon myne is.+
2 Juda+ was beter as sy broers, en die een wat die leier+ sou wees, was een van sy nakomelinge, maar die eersgeboortereg het aan Josef behoort.