1 Konings 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Later het Adoʹnia skape, beeste en vetgemaakte diere geoffer+ by die klip Soheʹlet, wat naby En-Rogel is, en hy het al sy broers, die koning se seuns, en al die manne van Juda, die koning se knegte, genooi.
9 Later het Adoʹnia skape, beeste en vetgemaakte diere geoffer+ by die klip Soheʹlet, wat naby En-Rogel is, en hy het al sy broers, die koning se seuns, en al die manne van Juda, die koning se knegte, genooi.