Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon vir Israel gevlug het, het Jehovah groot haelstene uit die lug op hulle laat val, tot by Aseʹka, en hulle het gesterf. Meer mense het gesterf as gevolg van die hael as van die swaard van die Israeliete.

  • Josua 21:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Die res van die Kehatitiese families van die Leviete het deur middel van die lot stede van die stam van Eʹfraim ontvang.

  • Josua 21:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Kibsaʹim met sy weivelde en Bet-Horon+ met sy weivelde – vier stede.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel