10 Josua het toe na Hasor teruggekeer en dit ingeneem, en hy het die koning daarvan met die swaard doodgemaak,+ want Hasor was voorheen die hoof van al hierdie koninkryke.
2 Daarom het Jehovah hulle oorgelewer* in die hand van Jabin, die koning van Kanaän,+ wat in Hasor regeer het. Die hoof van sy leërmag was Siʹsera, wat in Haroʹset+ van die nasies* gewoon het.
9 Maar hulle het Jehovah hulle God vergeet, en hy het hulle+ in die hand van Siʹsera,+ die hoof van die leërmag van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ gegee, en hulle het teen hulle geveg.