19 Toe het hulle gesê: “Daar is elke jaar ’n fees vir Jehovah in Silo,+ wat noord van Bet-El is en oos van die grootpad tussen Bet-El en Sigem en suid van Leboʹna.”
12 “‘Maar gaan nou na my plek in Silo,+ wat ek voorheen vir my naam uitgekies het,+ en gaan kyk wat ek daaraan gedoen het as gevolg van die slegtheid van my volk Israel.+