Josua 21:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Uit die gebied van die stam van Nafʹtali: die vrystad+ vir persone wat iemand doodgemaak het, naamlik Kedes+ in Galileʹa met sy weivelde, asook Hammot-Dor met sy weivelde en Kartan met sy weivelde – drie stede.
32 Uit die gebied van die stam van Nafʹtali: die vrystad+ vir persone wat iemand doodgemaak het, naamlik Kedes+ in Galileʹa met sy weivelde, asook Hammot-Dor met sy weivelde en Kartan met sy weivelde – drie stede.