Deuteronomium 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Maar wees versigtig en sorg dat julle nie die dinge vergeet wat julle oë gesien het nie en dat dit al die dae van julle lewe in julle hart bly. Julle moet dit ook vir julle kinders en vir julle kleinkinders leer.+
9 “Maar wees versigtig en sorg dat julle nie die dinge vergeet wat julle oë gesien het nie en dat dit al die dae van julle lewe in julle hart bly. Julle moet dit ook vir julle kinders en vir julle kleinkinders leer.+