27 Die Levitiese families van die Gersoniete+ het die stad Golan,+ in Basan, met sy weivelde van die halwe stam van Manasʹse as ’n vrystad ontvang vir persone wat iemand doodgemaak het, asook Beësteʹra met sy weivelde – twee stede.
71 Aan die Gersomiete het hulle Golan+ in Basan met sy weivelde en Asʹtarot met sy weivelde+ uit die gebied van die familie van die halwe stam van Manasʹse gegee.