-
Levitikus 25:33, 34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 As die eiendom van die Leviete nie teruggekoop word nie, moet die huis wat in hulle stad verkoop is, ook in die Jubeljaar teruggegee word,+ want die huise in die stede van die Leviete is hulle eiendom onder die Israeliete.+ 34 En die weiveld+ om hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is hulle permanente besitting.
-