7 Hulle mag nie meer offerandes aan die bokagtige demone* offer,+ wat hulle aanbid* nie.+ Dit sal in al julle geslagte vir julle ’n permanente wetsbepaling wees.”’
8 Sy het nie opgehou met die prostitusie wat sy in Egipte gepleeg het nie, want hulle het by haar geslaap toe sy nog jonk was en het haar maagdelike borste gestreel en hulle onsedelikheid oor haar uitgestort.+