Eksodus 17:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het die Amalekiete+ teen Israel kom veg in Reʹfidim.+ Rigters 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 As Israel saad gesaai het, het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ hulle aangeval.