Rigters 4:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar Siʹsera het te voet gevlug na die tent van Jael,+ die vrou van Heber,+ die Keniet, want daar was vrede tussen Jabin,+ die koning van Hasor, en die familie van Heber, die Keniet.
17 Maar Siʹsera het te voet gevlug na die tent van Jael,+ die vrou van Heber,+ die Keniet, want daar was vrede tussen Jabin,+ die koning van Hasor, en die familie van Heber, die Keniet.