26 Ehud het ontsnap terwyl hulle gewag het, en hy het verby die beelde gegaan+ en veilig by Seïra aangekom. 27 Toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing geblaas,+ en die Israeliete het uit die bergstreek begin afkom, en hy het hulle gelei.