-
Rigters 3:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe die Israeliete tot Jehovah om hulp geroep het,+ het Jehovah ’n redder voorsien om die Israeliete te bevry:+ Otʹniël,+ die seun van Kenas, die jonger broer van Kaleb. 10 Die gees van Jehovah het oor hom gekom,+ en hy het die rigter van Israel geword. Toe hy teen Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,* oorlog gaan voer het, het Jehovah die koning in sy hand gegee. So het hy Kuʹsan-Risataʹim oorwin.
-
-
Rigters 4:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Deboʹra het toe vir Barak gesê: “Maak jou gereed, want vandag sal Jehovah Siʹsera in jou hand gee. Jehovah gaan voor jou uit!” En Barak het teen die berg Tabor afgegaan met 10 000 manne wat hom volg.
-