-
Rigters 7:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Giʹdeon het boodskappers na die hele bergstreek van Eʹfraim gestuur en gesê: “Gaan af en val Miʹdian aan, en beset die driwwe van die Jordaanrivier en sy sytakke tot by Bet-Bara.” Toe is al die manne van Eʹfraim bymekaargeroep, en hulle het die driwwe van die Jordaanrivier en sy sytakke tot by Bet-Bara beset.
-