-
Rigters 13:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Maar Jehovah se engel het vir Manoʹag gesê: “As ek bly, sal ek nie van jou kos eet nie, maar as jy ’n brandoffer vir Jehovah wil aanbied, kan jy dit doen.” Manoʹag het nie geweet dat dit Jehovah se engel is nie.
-