17 Maar sy het gedurende die res van die sewe dae van die feesmaal by hom bly huil. Uiteindelik, op die sewende dag, het hy vir haar gesê wat die antwoord is, want sy het druk op hom geplaas. Toe het sy vir haar mense gesê wat die antwoord op die raaisel is.+